Die Cape Coast Youth Festival – Terugvoer

cape coast youth festival, hopefield,weskus,vertoning,kunstenaars,optredes

Die bekende PJ Twins van Bontheuwel – Kaapstad, staan beide kante van die “Diversity dance crew” van Villiersdorp. Vanaf Links na regs: John, Zenobia Afrika, Adrian Wakens, Reginald Snel, Micelle De Wee en Peter.

Die Cape Coast Youth Festival wat die naweek op Hopefield aangebied was, is baie suksesvol aangebied. Op die plaaslike front het twee opkomende talentvolle kunstenaars die verbeelding aangegryp. Maar dit was die dansgroep “Diversity dansgroep van Villiersdorp wat die kalklig gesteel het.

Die span dansers het spesiaal al die kilometers afgele om by die fees op te tree. Cape Coast Youth het hulle gevra om op 3 Maart 2018 by die dinee van die oud-Wanderers krieketspelersspelers se dinee op te tree.

CCY is reeds besig om te beplan dat hulle dieselfde dag in ‘n weskus dorp op te tree.

Hierdie jaar was baie moelik om die organisasie aktief besig te hou, omdat die nodige fondse heeltyd ‘n probleem was. Met beter beplanning kan 2018 aan die verwagtinge voldoen.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *